Fairey Albacore

Fairey Albacore
L7075, die tweede prototipe in vlug, ongeveer 1940.
Tipe Torpedo bomwerper
Vervaardiger Fairey Aviation Company
Nooiensvlug 12 Desember 1938
Bekendstelling 1940
Onttrek 1944
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Lugmag
Britse Vlootlugmag
Kanadese Lugmag
Aantal gebou 800
Fairey Albacore Mk.1

Die Fairey Albacore was 'n eenmotorige dubbeldekkervliegtuig en torpedobomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy het sy nooiensvlug op 12 Desember 1938 voltooi en produksie van die vliegtuig het in 1939 begin.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search